Instrumente
INSTRUMENTE WAT AANGEBIED WORD
INSTRUMENT |
ONDERWYSER |
Klavier en musiekteorie |
Mej. Erasmie Olivier |
Klavier en musiekteorie |
Mej. Mignon Hodgson |
Klavier en musiekteorie |
Mev. Mareli Roodt |
Klavier |
Mej. Marga Sander |
Sang en klavier |
Mev. Elma Hofmeyr |
Klawerbord en klavier |
Mev. Hester Roets |
Elektries, bas, klassieke, akoestiese & groepkitaar |
Mnr. Matthew McFarlane |
Saksofoon, blokfluit, dwarsfluit & klarinet |
Mnr. Brian Smith |
Viool |
Mev. Marene van Hemert |
Dromme |
Mnr. David Ashworth |
Simfoniese perkussie |
Mnr. Matthew Downey |
Al die verskillende instrumente kan eksamen aflê by Royal Schools, Trinity Guildhall en Unisa.
Trinity Guildhall bied ‘n eksamen in ligte musiek aan met die naam Rock School.